Algemene Inligting
Die Stellenbosch Kunswedstryd is 'n nie-winsgewende organisasie wat vanaf 1936 'n voordrag platform bied aan musiek en woordkuns studente van alle ouderdomme.
Inskrywings geskied op 'n vrywilligheidsbasis, maar almal wat inskryf moet hou by die reëls wat die kunswedstryd neerlê.
Beoordeling van alle klasse vind jaarliks in April en Mei plaas. Sien elke afdeling vir die spesifieke datum en plek.
Elke deelnemer kry 'n sertifikaat vir deelname. Vir besondere prestasies word silwer en goue sertifikate, diplomas, wisseltrofeë of pryse toegeken. Lees meer oor toekennings.
Afdelings
Klik op die spesifieke afdeling van u keuse:
- Klavier
- Orrel
- Strykinstrumente
- Orkes Blaasinstrumente
- Slaginstrumente
- Harp
- Blokfluit
- Klassieke Kitaar
- Sang
- Kore
- Woordkuns (Laerskool)
- Dramatiese Kunste (Hoërskool)
Om in te skryf, klik hier om 'n inskrywingsvorm af te laai.
Kontak Besonderhede
Stellenbosch Kunswedstryd
Jeugtrust
Posbus 460
Stellenbosch
7599
Tel: 021 887 1304
Faks: 021 887 1508
info@stbkunswedstryd.co.za