Klavier

Klavier

Datum:

6, 7, 13, 14, 20, 21 Mei 2011

Plek: Laerskool Eikestad Biblioteek
Klavierkonserte en Twee Klaviere in Fismersaal
Beoordeelaar: Helena van Heerden
Samesteller van sillabus:
Navrae: Mientie Holtzhausen
Tel: 021 887 1651
Delene Morgenthal
Tel: 021 887 0888

Klik hier vir wisseltrofeë en kontantpryse van hierdie afdeling.

Inskrywingsriglyne vir solo werke:

Let wel dat alle voorgeskrewe stukke se bladmusiek by Musikhaus Heuer (Stellenbosch) verkrygbaar is of vanaf die grys blok regs op hierdie bladsy afgelaai kan word.

Klas Ouderdom Tipe Beskrywing Tydsduur Prys
K1 8 jaar Solo: voorgeskrewe R 20
K2 8 jaar Solo R 20
K3 8 jaar Klavierduette R 20
K4 9 jaar Solo: Voorgeskrewe Coming and going (Peter Klatzow) R 20
K5 9 jaar Solo R 20
K6 9 jaar Klavierduette R 20
K7 10 jaar Solo: Voorgeskrewe After work (Peter Klatzow) R 20
K8 10 jaar Solo R 20
K9 10 jaar Klavierduette R 20
K10 11 jaar Solo: Voorgeskrewe Clock in a hurry (Peter Klatzow) R 20
K11 11 jaar Solo R 20
K12 11 jaar Bach R 20
K13 11 jaar Sonate of Sonatine Eie Keuse, Deel 1 of 3 - nie Scarlatti nie R 20
K14 11 jaar Klavierduette R 20
K15 12 jaar Solo: Voorgeskrewe Scary place (Peter Klatzow) R 20
K16 12 jaar Solo R 20
K17 12 jaar Klavierduette R 20
K18 13 jaar Klavierkonsert R 50
K19 13 jaar Klavierduette R 30
K20 13 jaar Twee Klaviere R 30
K21 13 jaar Sonate of Sonatine R 30
K22 13 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl uit Barok-, Klassieke-, Romantiese- of 20ste Eeuse werk R 30
K23 14 jaar Klavierduette R 30
K24 14 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl uit Barok-, Klassieke-, Romantiese- of 20ste Eeuse werk R 30
K25 15 jaar Klavierkonsert Eie Keuse, enige deel R 50
K26 15 jaar Klavierduette R 30
K27 15 jaar Twee Klaviere R 30
K28 15 jaar Sonate of Sonatine R 30
K29 15 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl uit Barok-, Klassieke-, Romantiese- of 20ste Eeuse werk R 30
K30 16 jaar Klavierduette R 30
K31 16 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl uit Barok-, Klassieke-, Romantiese- of 20ste Eeuse werk R 30
K32 17 jaar Klavierkonsert Deel 1 of 3 R 50
K33 17 jaar Klavierduette R 30
K34 17 jaar Twee Klaviere R 30
K35 17 jaar Sonate of Sonatine R 30
K36 17 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl uit Barok-, Klassieke-, Romantiese- of 20ste Eeuse werk R 30
K37 19 jaar Klavierkonsert Deel 1 of 3 R 50
K38 19 jaar Klavierduette R 30
K39 19 jaar Twee Klaviere R 30
K40 19 jaar Sonate of Sonatine R 30
K41 19 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl uit Barok-, Klassieke-, Romantiese- of 20ste Eeuse werk R 30
K42 21 jaar Klavierkonsert Deel 1 of 3 R 50
K43 21 jaar Klavierduette R 30
K44 21 jaar Sonate of Sonatine R 30
K45 21 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl uit Barok-, Klassieke-, Romantiese- of 20ste Eeuse werk R 30
K46 Ope Klavierkonsert Volledige konsert R 50
K47 Ope Klavierduette R 30
K48 Ope Twee Klaviere R 30
K49 Ope Sonate of Sonatine R 30
K50 Ope Solo's Twee werke van kontrasterende styl uit Barok-, Klassieke-, Romantiese- of 20ste Eeuse werk R 30

Laai af

Voorgeskrewe musiek

2010 se voorgeskrewe stukke is deur die Suid-Afrikaanse komponis Peter Klatzow gekomponeer:

8 jaar: Outside on a cool day
(pdf, 28KB)

9 jaar: Coming and Going
(pdf, 40KB)

10 jaar: After work
(pdf, 29KB)

11 jaar: Clock in a Hurry
(pdf, 32KB)

12 jaar: Scary Place
(pdf, 46KB)

Inskrywingsvorm

Klik hier vir die klavier inskrywingsvorm (pdf, 114KB).