Orrel Trofeë
| Hoogste prestasie Skoliere | Stellenbosch Musiekonderwysersverenigingbeker |
| Hoogste prestasie Student | Gawie Cillié-wisseltrofee |
| Beste Bach-uitvoering |
Human Wisseltrofee |
| Beste Improvisasie |
Zorada Temminghbeker |
| 1. Medalje |
Indien die Stellenbosch Musiekonderwysersverenigingbeker aan 'n Laerskool leerder toegeken word, word hierdie medalje aan 'n Hoërskool leerder toegeken. |
| |
Indien die Stellenbosch Musiekonderwysersverenigingbeker aan 'n Hoërskool leerder toegeken word, word hierdie medalje aan 'n Laerskool leerder toegeken. |
| 2. Medalje | Hoogste punte in die Ope Afdeling |
| 1. Kontantprys (R500) | Een kontantprys vir 'n skolier, geborg deur die Suid-Afrikaanse Fonds vir Orrelstudente (SAFO) |
| 2. Kontantprys (R500) | Een kontantprys vir ’n student, geborg deur die Suid-Afrikaanse Fonds vir Orrelstudente (SAFO) |
Lees meer oor die geskiedenis van die bekers en toekennings en aan wie dit voorheen toegeken is.