Strykinstrumente Trofeë

Viool: Senior AC Bothabeker
Viool: Laerskool Maggie Theronbeker
Viool: Jongste Inskrywingsgroep Paul Martensbeker
Viool: Hoogste Prestasie Junior Lona Antoniadisbeker (geskenk deur mnr & mev R Wilson)
Viool: Belowendste Deelnemer Hoërskool Pieter Schoemanbeker
Viool: Bach Solosonate Willem Lubbebeker
Altviool Louis van der Wattbeker
Tjello: Junior Dorothy Johnmanbeker (geskenk deur Dalena Roux)
Tjello: Skoliere Leonore Ehlersbeker
Tjello: Senior Anmari van der Westhuizenbeker
Strykensemble: Skoliere Isobel Arzulbeker
Orkes: Laerskoolorkes Kunswedstrydbeker
Orkes: Senior Eikestadnuusbeker
Kontantprys Beste prestasie in twee afdelings (nl. Solo's, sonate of concerto)

Lees meer oor die geskiedenis van die bekers en toekennings en aan wie dit voorheen toegeken is.