Strykinstrumente

Strykinstrumente

Datum: 20, 23, 24 en 25 April 2012
Plek: Stellenbosch Baptistekerk
Navrae: Susan de Villiers
Tel: 021 887 1959
strykers@stbkunswedstryd.co.za

Klik hier vir wisseltrofeë en kontantpryse van hierdie afdeling.

Viool en Altviool

  1. Instrument: Dui op die inskrywingsvorm aan watter instrument (viool/altviool)
  2. Tydsduur moet aangedui word op inskrywingsvorm, anders word 4 minute per optrede bereken
  3. Solo's: Twee werke van kontrasterende styl/ tydperke
  4. Concerto's: Slegs een beweging

Kategorie Ouderdom Tipe Beskrywing Tydsduur Fooi
Vi1 7 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 25
Vi2 7 jaar Concerto R 40
Vi3 8 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 25
Vi4 8 jaar Concerto R 40
Vi5 9 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 25
Vi6 9 jaar Concerto R 40
Vi7 10 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 25
Vi8 10 jaar Sonate R 30
Vi9 10 jaar Concerto R 40
Vi10 11 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 25
Vi11 11 jaar Sonate R 30
Vi12 11 jaar Concerto R 40
Vi13 12 jaar Solo's Twee werkevain kontrasterende styl R 25
Vi14 12 jaar Sonate R 30
Vi15 12 jaar Concerto R 40
Vi16 13 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 40
Vi17 13 jaar Sonate R 30
Vi18 13 jaar Bach Solo Sonate R 30
Vi19 13 jaar Concerto R 40
Vi20 14 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 40
Vi21 14 jaar Sonate R 30
Vi22 14 jaar Bach Solo Sonate R 30
Vi23 14 jaar Concerto R 40
Vi24 15 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 40
Vi25 15 jaar Sonate R 30
Vi26 15 jaar Bach Solo Sonate R 30
Vi27 15 jaar Concerto R 40
Vi28 16 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 40
Vi29 16 jaar Sonate R 30
Vi30 16 jaar Bach Solo Sonate R 30
Vi31 16 jaar Concerto R 40
Vi32 17 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 40
Vi33 17 jaar Sonate R 30
Vi34 17 jaar Bach Solo Sonate R 30
Vi35 17 jaar Concerto R 40
Vi36 18 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 40
Vi37 18 jaar Sonate R 30
Vi38 18 jaar Bach Solo Sonate R 30
Vi39 18 jaar Concerto R 40
Vi40 Ope Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 40
Vi41 Ope Sonate R 30
Vi42 Ope Bach Solo Sonate R 30
Vi43 Ope Concerto R 40

Tjello en Kontrabas

  1. Instrument: Dui op die inskrywingsvorm aan watter instrument (tjello/ kontrabas)
  2. Tydsduur moet aangedui word op inskrywingsvorm, anders word 4 minute per optrede bereken
  3. Solo's: Twee werke van kontrasterende styl/ tydperke
  4. Concerto's: Slegs een beweging

Kategorie Ouderdom Tipe Beskrywing Tydsduur Fooi
Tj1 7 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 25
Tj2 7 jaar Concerto R 40
Tj3 8 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 25
Tj4 8 jaar Concerto R 40
Tj5 9 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 25
Tj6 9 jaar Concerto R 40
Tj7 10 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 25
Tj8 10 jaar Sonate R 30
Tj9 10 jaar Concerto R 40
Tj10 11 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 25
Tj11 11 jaar Sonate R 30
Tj12 11 jaar Concerto R 40
Tj13 12 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 25
Tj14 12 jaar Sonate R 30
Tj15 12 jaar Concerto R 40
Tj16 13 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 40
Tj17 13 jaar Sonate R 30
Tj18 13 jaar Bach Solo Sonate R 30
Tj19 13 jaar Concerto R 40
Tj20 14 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 40
Tj21 14 jaar Sonate R 30
Tj22 14 jaar Bach Solo Sonate R 30
Tj23 14 jaar Concerto R 40
Tj24 15 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 40
Tj25 15 jaar Sonate R 30
Tj26 15 jaar Bach Solo Sonate R 30
Tj27 15 jaar Concerto R 40
Tj28 16 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 40
Tj29 16 jaar Sonate R 30
Tj30 16 jaar Bach Solo Sonate R 30
Tj31 16 jaar Concerto R 40
Tj32 17 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 40
Tj33 17 jaar Sonate R 30
Tj34 17 jaar Bach Solo Sonate R 30
Tj35 17 jaar Concerto R 40
Tj36 18 jaar Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 40
Tj37 18 jaar Sonate R 30
Tj38 18 jaar Bach Solo Sonate R 30
Tj39 18 jaar Concerto R 40
Tj40 Ope Solo's Twee werke van kontrasterende styl R 40
Tj41 Ope Sonate R 30
Tj42 Ope Bach Solo Sonate R 30
Tj43 Ope Concerto R 40

Duette, Trio's, Kwartette, Kwintette

 Enige kombinasie. Deelnemers voltooi slegs een inskrywingsvorm.

Kategorie Ouderdom Tipe Beskrywing Tydsduur Fooi
Vi44 13 jaar Duette, Trios, Kwartette, Kwintette R 45
Vi45 15 jaar Duette, Trios, Kwartette, Kwintette R 45
Vi46 17 jaar Duette, Trios, Kwartette, Kwintette R 45
Vi47 19 jaar Duette, Trios, Kwartette, Kwintette R 45
Vi48 Ope Duette, Trios, Kwartette, Kwintette R 45

Ensembles

Meer as 5 spelers/ orkeste. Deelnemers voltooi slegs een inskrywingsvorm.

Kategorie Ouderdom Tipe Beskrywing Tydsduur Fooi
Vi49 Laerskool Junior Ensemble Meer as 5 spelers R 75
Vi50 Ope Senior Ensemble Meer as 5 spelers R 75

 

Skryf in

Klik hier om in te skryf.